Kempton-Kruin
1.5
Baie welkom aan al ons nuwe intrekkers en besoekers!
Hier het ons `n plekkie vir almal – oud en jonk: babas, kleuters, kinders, tieners, ma, pa, oumas, oupas, enkellopendes en selfs huiswerkers.
Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Kempton-Kruin gemeente te word, kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.
Celkové hodnocení
Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste
Souhrnné informace o Kempton-Kruin