100+ Dieregeluide in Afrikaans 5.0

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere.

Katogaries

*Diere van afrika
*Diere van australie
*Voels
*Plaasdiere
*Woude
*Insekte
*Oerwoud
*Oseaan
*Troeteldiere
*Poolstreke
*Riviere en mere
*Wilde diere

Celkové hodnocení

Průměr hodnocení
3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Přejít do Google Play

Souhrnné informace o 100+ Dieregeluide in Afrikaans

Něco jsme propásli?

Dejte nám vědět. Upozornit redakci Stahuj
Velice děkujeme za Vaše podněty