Radio Laeveld 1.0.2

Nou is jou gunsteling radiostasie op jou foon... RADIO LAEVELD het n splinternuwe slimfoon app waarmee jy die volgende kan doen: Luister na ons, kry die nuutste nuus, sien ons skedule lys, kry n daaglikse gedagte vir die dag, kyk wat gebeur waar en wanneer, kontak ons deur die app op verskillende maniere, adverteer op ons vlooimark, neem deel aan ons lojaliteitsprogramme, word deel van ons fans, lees meer oor ons, neem deel aan meningspeilings en stuur vir ons n vinnige stem boodskappie... Alles op een plek - Jou Selfoon!

Celkové hodnocení

Průměr hodnocení
3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Přejít do Google Play

Souhrnné informace o Radio Laeveld

  • Verze programu

    1.0.2
  • Autor

  • Potřeba instalace

    ano
  • Staženo

    0× celkem
    0× tento měsíc
  • Poslední aktualizace

    1. 12. 2017

Něco jsme propásli?

Dejte nám vědět. Upozornit redakci Stahuj
Velice děkujeme za Vaše podněty