Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaan 1.8

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Celkové hodnocení

Průměr hodnocení
3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Přejít do App Store

Souhrnné informace o Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaan

  • Verze programu

    1.8
  • Autor

  • Potřeba instalace

    ano
  • Velikost souboru

    163,06 MB
  • Systémové požadavky

    Aplikace pro: iPhone, iPad
  • Jazyk

    • Angličtina
  • Staženo

    1× celkem
    0× tento měsíc
  • Poslední aktualizace

    11. 3. 2017

Něco jsme propásli?

Dejte nám vědět. Upozornit redakci Stahuj
Velice děkujeme za Vaše podněty