Hansie en Grietjie Kinderstorie in Afrikaans
1.0
Hansie en Grietjie kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar
Celkové hodnocení
Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste
Souhrnné informace o Hansie en Grietjie Kinderstorie in Afrikaans