Lewenswetenskap 12 Woordelys 1.0

Die toepassing bevat ongeveer 250 biologiese terme wat op graad 12 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:

- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)

- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term

- skakels na verwante woorde en hul definisies.

Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.

Die toepassing sal op meeste Android selfone werk.

Celkové hodnocení

Průměr hodnocení
3

Pro hodnocení programu se prosím nejprve přihlaste

Přejít do Google Play

Souhrnné informace o Lewenswetenskap 12 Woordelys

  • Verze programu

    1.0
  • Autor

  • Potřeba instalace

    ano
  • Staženo

    2× celkem
    0× tento měsíc
  • Poslední aktualizace

    23. 7. 2017

Něco jsme propásli?

Dejte nám vědět. Upozornit redakci Stahuj
Velice děkujeme za Vaše podněty